Grade Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Jayde van Schalkwyk by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op Januarie 2022, by Laerskool Hendrik Louw in die strand begin.
Geniet jou skoolloopbaan Jayde. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees.
Meer skole nuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf