Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom Dean Rossouw by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 19 Januarie 2022, by Windhoek Gimnasium Privaatskool in Windhoek, Namibië begin.
Geniet jou skoolloopbaan Dean. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees.
Meer skolenuus: https://schoolshatrock.co.za
Foto verskaf