Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Marli Koen by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 19 Januarie by Laerskool Hendrik Louw in die Strand begin. Marli is in Graad 1 A2 by Juffrou Elsabe.
Geniet jou skoolloopbaan, Marli. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za