Monique de Villiers, ān graad 8-leerder van HoĆ«rskool Hennenman het aan die SANESA Vrystaatkampioenskappe in die afdeling Showjumping 60cm deelgeneem. Sy het tydens die eerste been van die kompetisie ān eerste plek in die Showjumping 60cm behaal. Tydens die tweede been behaal sy ān tweede plek en tydens die derde been twee eerste plekke. Sy gaan gedurende Augustus aan die vierde been deelneem. Monique word afgerig deur Erica Smit.