Graad 1’s Een 2022. Schools That Rock verwelkom JC Esterhuisen by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 19 Januarie, by die Laerskool Hendrik Louw in die Strand begin. Hy is in Graad 1A2 in Juffrou Elsabé Westraat se klas.
Genietjou skoolloopbaan JC. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Neem jou pad altyd opwaarts!!
Meer oor skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf