Die Graad 11 Eistedfoddwenners vir die Hoërskool De Aar is op die foto bo:
Agter: Anastasia Siljeur – GOUD – kreatiewe skryfkuns, Johan Hattingh – trippel goud – individuele voordrag, dubbel goud – kreatiewe skryfkuns x 3, Sonja Geël- dubbel goud fotografie, goud – fotografie x 3
Voor: Charlene Visser – Goud – fotografie, silwer – kreatiewe skryfkuns en creative writing; Chandré Ebersohn – Trippel goud – visuele kuns 2 D, Dubbel Goud – fotografie en visuele kuns 2D x 3, Goud – visuele kuns 2 D x 3, Phefumlela Madyo – Goud – creative writing, silwer – creative writing