[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]
INLIGTING VIR MEDIA RONDOM Ā DIE KFC PUNT Ā KRIEKETFEES 2017
Vir die 19de jaar bied HoĆ«rskool PUNT in samewerking met KFC Heiderand en Da Nova die jaarlikse KFC Punt Krieketfees aan. Die fees het sy ontstaan gehad uit die behoefte om ān platform te vir die ontwikkeling van die spel in die SWD te vorm, die bou van vriendskappe en die bevordering van die Mosselbaai die dorp in breĆ«. Oor die jare het die fees van krag tot krag gegroei waar hy vandag staan met 26 skole wat van regoor die land kom en krieket speel regoor die SWD. Wedstryde word gespeel in Oudtshoorn, George en Mosselbaai. Ons het ook die afgelope twee jaar ān fees span na afloop van die fees gekies wat in samewerking met Travel Sport twee suksesvolle toere na die buiteland afgelĆŖ het.
Die fees sal plaasvind vanaf dieĀ 29ste September tot 3 Oktober 2017 in samewerking met die Mosselbaai Sportweek. Kom geniet lekker opwindende krieket van die top skole in die land en ontspan in die lekker somer son!
Mnr Rudolf Botha (Hooforganiseerder)
[/et_pb_text][et_pb_cta _builder_version=”3.0.73″ title=”PUNT KFC KRIEKETFEES PROGRAM ” button_text=”View to Download” url_new_window=”on” use_background_color=”on” background_layout=”dark” border_style=”solid” custom_button=”off” button_letter_spacing=”0″ button_icon_placement=”right” button_letter_spacing_hover=”0″ button_url=”http://westerncapeknysna.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/FINALE-bepalings-vir-fees-2017.pdf” body_text_color=”#ffffff” header_text_color=”#ffffff”]
PUNT KFC KRIEKETFEES FINALE bepalings vir fees 2017
[/et_pb_cta][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]