#Teamgeorge is ‘n Britsgebaseerde inisiatief om geld in te samel vir George Robinson, wat ‘n ernstige nekbesering gedurende ‘n rugbywedstryd op 27 Julie 2015 by DF Malan Hoërskool opgedoen het.

Die DF-Rugbyondersteunersklub ondersteun hierdie inisiatief deur die laaste maand van die seisoen aan hierdie fondsinsameling te wy.

Become a Sponsor