Gasvryheidstudie-leerders Chevonne Fourie en Elrisa Jacobs van Hoërskool Nelspruit, is die wenners van die Mpumalanga KykNet Skole Kook-kompetisie en is deur na die nasionale finaal in Oktober 2017. Kyk uit vir hulle op die kassie! Beide leerders het ook aan die Capital Hotelskool se sjef-kompetisie deelgeneem. Chevonne het deurgedring na die finale van Mpumalanga. Sy het nie gewen nie, maar is aangewys as uitstaande in Mpumalanga. Verskeie GS-leerders neem op 2 Augustus 2017 deel aan die Universiteit van die Vrystaat Olimpiade.  Baie sterkte!

 

Become a Sponsor