Cape Town o15 A Tennis. Hoërskool Strand graad 8 leerder, Isabella Strauss, het in die Cape Town o15 A-Tennis span gespeel op Vrydag 24 en Saterdag 25 Februarie in Stellenbosch. In baie warm weer het Isabella baie goed gespeel en ses van haar nege wedstryde gewen. Baie geluk aan die Cape Town-span wat silwermedaljes verower het.
Die uitslae was as volg: 1ste Kavaliers, 2de Cape Town, 3de Eden, 4de Noord-Kaap.
Cape Town u15 A Tennis. Strand Grade 8 High School learner, Isabella Strauss, played in the Cape Town U15 A-Tennis team on Friday 24 and Saturday 25 February in Stellenbosch. In very hot weather, Isabella played very well, winning six of her nine matches. Congratulations to the Cape Town team for winning silver medals.
The results were as follows: 1st Cavaliers, 2nd Cape Town, 3rd Eden, 4th Northern Cape.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








