)

ATKV-redenaars: Nasionale kampioen!

Pieter le Roux, van Fairland Laerskool, het op 14 Augustus 2017 geskiedenis gemaak toe hy as nasionale kampioen aangewys is by die ATKV se nasionale byeenkoms. Hy het eerste geƫindig in die afdeling vir gr. 6 en gr. 7 landwyd.

Dit beteken natuurlik dat Pieter wat nou eers in gr. 6 is, sy man gestaan het teen al die top gr. 7-redenaars in die land, sowel as sy eie graadgroep. Ons is besonder trots op Pieter vir hierdie uitsonderlike prestasie. Hy het voorwaar Laerskool Fairland se vaandel hoog gedra!

Pieter, ons weet jy gaan nog sommer lank een van die voorste redenaars in jou portuurgroep wees en ons wens jou graag geluk met jou prestasie.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal