
Tydens die Interprovinsiale hokkie toernooi wat die afgelope vakansie in Pretoria gehou is,is Almari Bruwer verkies tot die SA o/16 B span en sy neem deel aan die Internasionale toernooi teen Zimbabwe en Namibie wat ook in Pretoria aangebied is. Hiermee word sy die eerste Uppie hokkie speelster om op Internasionale vlak deel te neem.
Become a Sponsor