Sala Prepared Reading. Sestien leerders van Hoërskool Kemptonpark het op 23 Oktober aan die nasionale eindrondte van die 𝘚𝘈𝘓𝘈 𝘗𝘳𝘦𝘱𝘢𝘳𝘦𝘥 𝘙𝘦𝘢𝘥𝘪𝘯𝘨 kompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar:
- Graad 12
- Kaylee du Plessis – 1ste, vir die 3de jaar in ʼn ry die wenner!
- Graad 11
- Kaylee du Plessis – 1ste
- Matthew Kemp – 3de
- Mieke Hanekom – 4de
- Graad 10:
- Junel du Plessis – 2de
- Simoné Goosen – 3de
- Graad 9:
- Marliché Brits – 2de
- Lisa Minnaar – 3de
- Clarissa Miller – 4de
- Graad 8:
- Sylvia Malin – 1ste
- Amber Mynhardt – 2de
In die Afrikaanse afdeling van die kompetisie eindig Lisa Minnaar 2de.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








