UNISA Musiekeksamen. Vyf Witteberg-leerders het hul UNISA Musiekeksamens afgelê en met lof geslaag:
Klaviereksamen:
- Paula Rheeder
- Nerida de Beer
- Giovanni di Mezza
- Elmé Swanepoel
Sangeksamen:
- Lisa van der Merwe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








