JF Prestige atletiekbyeenkoms. Foto Voor: Lilimari O’Connor, Libalele Radebe, AJ Olivier, Christopher Schutze. Middel: Melanie Hill, Willie Uys, Bokang Mokoena, Lindi Pretorius. Agter: Dehan Cilliers, Ruhan Cilliers, Maricelle Nortjé.
Primêre Skool Jordania se atlete het aan die JF Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem vir voorseisoen voorbereiding. Die Jorries het baie goed gevaar.
Die volgende atlete behaal podium plekke:
- Lilimari O’Connor (D9 60m-1/80m-1)
- Libalele Radebe (S9 60m-2)
- AJ Olivier (S9 60m-1 en 80m-2. Verbeter vorige rekord)
- Christopher Schutze (S10 1200m-2)
- Tristan-Tyler Nel (S12 75mH-2)
- Melanie Hill (D11 80m-1/70mH-1/ Hoogspring-1)
- Willie Uys (S13 200mH-3)
- Bokang Mokoena (S12 Verspring-3)
- Lindi Pretorius (D13 Verspring-2)
- Dehan Cilliers (S14 800m-3/1500m-1 Nuwe Rekord)
- Ruhan Cilliers (S14 800m-2/1500m-2. Verbeter vorige rekord)
- Maricelle Nortjé (D14 Gewigstoot-2/ Spiesgooi-1)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf










