Gerrie Berner Laerskole Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het vanaf 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner Laerskole tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Altesaam 32 skole het aan die toernooi deelgeneem.
Die dogters het uitstekend gevaar en Oranje se naam hoog gehou.
Die uitslae van die toernooi is as volg:
- Oranje wen Durbanville met 7 punte teenoor 0.
- Oranje Oranje wen Durbanvillemet 7 punte teenoor 0.
- Oranje wen Swellendam met 7 punte teenoor 0.
- Oranje wen Paarl Gim met 6 punte teenoor 1.
- Oranje speel in die finaal teen Courtrai en wen met 6 punte teenoor 1.
Oranje wen al hulle wedstryde en behaal ‘n eerste plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








