Mpumalanga Finale Tennis-uitslae. Foto: Die groep tennis-spelers wat deel was van die onderskeie spanne wat aan die Mpumalanga finale deelgeneem het.
Ses van EHS se agt tennisspanne het 4 Oktober in die Mpumalanga Finale-uitspele gespeel. Dié ses spanne was die ligawenners.
Hierdie jaar bied die Laeveld dit op ‘n rondomtaliewedstryd wyse aan. Hoërskool Ermelo kwyt hul uitstekend van hul taak en behaal die volgende uitslae:
Erries se eerste span dogters, tweede span dogters en die derde span seuns eindig almal derde in Mpumalanga.
Die volgende spanne van Erries behaal almal ’n Hoërskool Ermelo:
- derde span dogters
- vierde span dogters
- vierde span seuns
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








