Matriekraad 2025. Hoërskool Vryburg het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak tydens die Prysuitdeling seremonie.
- Hoofseun/Head boy: Aidan Jonker
- Hoofdogter/Head girl: Nirè Swart
- Onder-Hoofseun/Dep. Head boy: Janco Venter
- Onder-Hoofdogter/ Dep Head girl: Gabrielle Woest
- Akademie/Academic: Raees Khan en Ilma Botha
- Sport: Jayden Starke en Renè Schlebusch
- Kultuur/Culture: Franchette Fortuin and Tefello Alec
- CSV: Petrie Weideman en Natasha Oosthuizen
- Dissipline/Discipline: Kabo Molusi and Jamè Brooks
- Sosiaal/Social: Ruan de Vries, Dirk Visser, Chloe van Rooyen and Realeboga Lebatle
- Portuurgroep/Peer Group: Amohelang Thamoethata and Boemo Pitso
- Koshuis/Hostel: Gomolemo Malepa en Onalerona Itumeleng
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










