)

Prysuitdeling 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Prysuitdeling 2024. Sekondêre Meisieskool Oranje het leerders beloon tydens die Prysuitdeling 2024.

  • Mari Nortjé: (Marizanne Strydom-gedenktrofee) – Vasberade, positiewe, dapper en hardwerkende leerder wat uitdagings doelgerig en suksesvol aangryp. (Mea Rood-gedenktrofee). Graad 12 leerder war die OMS-waardes die beste uitleef. (Ronelle Strydom-hoofmeisieskild) – Hoofmeisie wat haar as ‘n ware leier onderskei het.
  • Yanka Engelbrecht: (Miléna Janse van Vuuren-trofee) – Prestasie in leierskap, akademie, sport en kultuur.
  • Daniëlle Herbst: (Stofbergtrofee) – Uitsonderlike kultuurprestasies.
  • Donna le Roux: Neels Neuhoff-wisseltrofee) – Sportster. Sportambassadeur op plaaslike en internasionale vlak.
  • Mia Schimper: (Pietie Coetzee-wisseltrofee) – Veelsydige sportster.
  • Eerste Tennisspan: (Elsie van der Watt de Beer-skild) – Beeldbouer. Nina Schimper (k), Mia Schimper, Donna le Roux, Ansoné Theron, Ameli Bezuidenhout, Nestine van Rooyen, Cara le Grange.
  • Millah Smith: Graad 12 leerder wat haar Christenskap volgens haar maats die beste uitleef.
  • Meninke Strauss: (Cailleigh Potgieter-trofee) – Trots Oranje Graad 9.
  • Esmé van der Merwe: (Bettas Brümmer-gedenktrofee) – Verskilmaker in Joostehuis.
Yanka Engelbrecht, Daniëlle Herbst, Donna le Roux
Mia Schimper, Millah Smith, Mari Nortjé
Meninke Strauss, Esmé van der Merwe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal