SA Nasionale Judo Ranglys. Ben Bekker, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha in die Oos-Kaap, het aan die SA Nasionale Judo Ranglys kompetisie deelgeneem. Ben het uitstekend presteer deur ‘n goue medalje te verower.
Hy is dus die o14 onder 46kg wenner in Suid Afrika!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








