WOW Spelfees. Michelle Fourie, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het ‘n algehele 1ste plek by die WOW Spelfees behaal in Afrikaans Huistaal Graad 8.
Nog twee leerders van Trio, Anouke van Rensburg en Ruan Jacobs eindig beide onder die top 16 vir Afrikaans Huistaal Graad 10.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










