Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken
Hoërskool Jim Fouché se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees.
Hoogtepunte:
JF se eerste krieketspan wen hul eerste toerwedstryd teen Curro Mosselbaai met 7 paaltjies.
Beste boulers :
- Adrian de Necker met 5 paaltjies vir 23 lopies
- Cobus Wilken 2 vir 27
- André Kleyn 1 vir 22
Beste kolwers :
- Niel Wilken 74 lopies
- Adrian de Necker 37 n.u.n.
- Cobus Wilken 24 n.u.n.
JF teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn. Wen met 10 paaltjies.
Beste boulers:
- Cobus Wilken, 3 paaltjies vir 3 lopies
- Jaret Scott 2 vir 4
- Johan van Dyk 2 vir 5
Beste kolwers:
- Adrian de Necker 21 n.u.n.
- Franco de Necker 17 n.u.n
.JF teen Glenwood House School van George.
Die eerste krieketspan het hul tweede oorwinning van hul Suid-Kaap toer behaal. Hulle verslaan Glenwood House met 128 lopies.
Beste kolwers:
- Cobus Wilken 135 n.u.n. van 118 balle
- Adrian de Necker 103 n.u.n. van 99 balle
Die volgende boulers neem 2 paaltjies:
- Jodan Vorster
- Johan van Dyk
- Ruan Kleyn
- Jareth Scott

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








