Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer.
Grey se atlete eindig 8ste en bring nege medaljes huistoe:
Twee Goue Medaljes:
- DeVilliers Lamprecht o17 800m
- Divan Venter o15 300m Hekkies
Vyf Silwer Medaljes:
- Ruan Smith o19 800m
- Jaylynn Seclave o15 1500m en 3000m
- Nico Pretorius o15 Driesprong
- O.15 4 x100m Aflos
Twee Brons Medaljes:
- DeVilliers Lamprecht o17 1500m
- Heinrich Janse van Rensburg 200m


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf









