Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt
Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by Sentraal Gauteng Muurbal se toekenningsaand.
- O.16A seuns wen hul liga
- O.16B seuns wen hul liga
- O.15 meisies wen hul liga
- Tweede span meisies wen hul liga
- O.16 meisises eindig tweede in hul liga
Die verteenwoordigers van elke span wat die toekennings in ontvangs geneem het:
- Zuan Joubert – o.16A seuns span
- Armandt Griessel – o.16B seuns span
- Telise Erasmus – tweede span meisies
- Ivanka van Buren Schele – o.15 meisies span
- Ine van der Walt – o.16 meisies span
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








