Hoofleiers 2025 – Hoërskool Framesby, Gqeberha, het hulle hoofleiers vir 2025 aangekondig.
Die volgende leerders is as Hoofleiers vir 2025 gekies:
- Hoofseun – Leander Terblanche
- Hoofdogter – Alouise Vosloo
- Onderhoofseun – Evan Claassen
- Onderhoofdogter – Anri de Beer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








