)

Fast 5 na SA’s – Hoërskool Ermelo

Fast 5 na SA’s. Foto: Die EHS o.18 Flames-span wat ‘n derde plek behaal het in die Fast 5 netbal.

Op Saterdag, 14 September het twee van Hoërskool Ermelo se Fast 5-netbalspanne deelgeneem aan die Mpumalanga uitspele.

Die o.14 Fireballs wen 21-7 teen Emtofonjeni. Hulle verloor 9-19 en 15-20 teen onderskeidelik Secunda o.15 en MHS Griffons. Teen HGH Tripple G wen die span 18-9.

Hulle eindig derde in hul poel en speel uit vir 5 tot 8, wen beide hul uitspeelwedstryde en eindig algeheel vyfde. Hierdie span is ’n o.14-span wat deelgeneem het in die o.15-afdeling.

EHS se o.18 Flames wen teen Meridian Karino (33-4), Secunda o.18 2 (36-13) en MHS Blitz (18-16 ), maar verloor 19-22 teen HTS Blou o.18.

Hierdie span eindig tweede in hul poel en speel uit vir plekke 1 tot 4. Gedurende uitspele verloor hul 25-30 teen Piet Retief en wen teen Delmas met 23-13.

Met hul algehele derde plek in Mpumalanga kwalifiseer die Fast 5 span om na die SA’s kampioenskap te gaan. Hulle gaan deelneem te Laerskool Concordia in Boksburg op 23 en 24 September.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal