)

Nampo Jeugskou – Hoërskool Swartland

Nampo Jeugskou. Die deelnemers van Hoërskool Swartland het die afgelope naweek by die Nampo Jeugskou weer skoonskip gemaak in Bredasdorp.

  • In die Senior Konyn afdeling het Holly Playtes ‘n goue- en Holly Playtes ‘n silwer medalje verower.
  • In die Senior wedvlug duiwe afdeling het Keane Goliath ‘n silwer medalje gesamentlik verower en Janco Geldenhuys het goud in die senior sierduif afdeling behaal.
  • Waldi Weidemann het brons verower in die junior pluimvee en Jacques van Zyl het weer silwer in die Senior Pluimvee afdeling ontvang.

Daar was ook vir die eerste keer weer deelnemers in die Kulinêre Kuns afdeling. Hulle het behoorlik gekook. Hoërskool Swartland het goud, silwer en brons verower in die Senior afdeling. Emalia Janse van Rensburg het goud, Jacques van Zyl het silwer en Mia Styger het brons verower.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal