Vrystaat Fietsryspan. Enrico Kennedy, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is verkies tot die Vrystaat Fietsryspan. Die span gaan deelneem aan die Interprovinsiale wedren in Brits vanaf 20 tot 22 September.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








