)

Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje

Tennis Hokkie Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ’n tweede keer in 3 jaar almal onder die top 3 in Suid-Afrika geëindig.

  • ’n Amptelike ranglys bestaan slegs vir hokkie waarin Oranje se o.18A’s die jaar in die 2de plek afgesluit het.
  • Die tennisspan is sonder twyfel SA se nie-amptelike kampioen. Hulle het al vier nasionale toernooie gewen en slegs 1 nederlaag in 2024.
  • Die netbalspan was die SA-kampioenskap se naaswenner, asook die Wildeklawer-toernooi s’n waar al die land se topspanne gespeel het.

Vir die 1ste keer ooit was al die netbal en hokkie se A-spanne in dieselfde jaar in die top agt in hul SA-toernooie. Die o.14A-hokkiespan was ook 1ste.

Dit is ook die eerste keer ooit wat al agt hierdie spanne (5 netbal en 3 hokkie) almal in dieselfde jaar die Vrystaat-kampioen is.

Hierdie drie sportsoorte se 1ste spanne was almal in 2022 eerste in die land. Verlede jaar het hulle in die top vyf geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal