Wiskunde Olimpiade. Tiaana de Vasconselos, leerders van Hoërskool Hans Moore, Northmead Gauteng, het aan die Gauteng Wiskunde Olimpiade deelgeneem.
Sy het die top 20 in Gauteng behaal en is uitgenooi na die prysuitdeling wat op Saterdag, 14 September plaasvind. By die prysuitdeling sal haar posisie bekend gemaak word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








