Hoofleiers 2024/2025. Foto: Danica Labuschagne en Duncan Scheun
Vereeniging Gimnasium het hul hoofleiers vir 2024/2025 bekend gestel:
- Hoofdogter – Danica Labuschagne
- Hoofseun – Duncan Scheun
- Onder-hoofdogters – Kelly Fraser en Nosipho Zwane
- Onder-hoofseuns – Dawie Malan en Esane Mohlokoane

“Before you are a leader, success is all about growing yourself. When you become a leader, success is all about growing others.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










