ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van Hoërskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika.
- Marioné Muller behaal die 2de plek (Afrikaans Voorbereid Graad 10-12) asook die die 9de plek (Afrikaans Onvoorbereid Graad 10-12)
- Minante Pieterse behaal die 11e plek (Afrikaans Voorbereid Graad 8-9)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










