Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie.
Trekker Trio Juniorspan
- Mia Muller
- Chloë van der Schyff
- Mieke Hattingh
Trotse Trekkers Juniorspan
- Mosa Segalo
- Pieter Paiva
- Rorisang Hatla
Logika-leeus Seniorspan
- Carmen Strydom
- Stef Louw
- Clarissa Hepburn
Giftonge Seniorspan
- Leané van der Berg
- Phillip Crause
- Annika Meaker


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








