)

Grease The Musical- Hoërskool Ermelo

Grease The Musical – Hoërskool Ermelo het gedurende die week van 12 tot 17 Augustus in samewerking met Dalro die alombekende Grease The Musical opgevoer. Me Theunie Heinz was aan stuur van sake en Bernard Owen Jacobs het sy skoene as regisseur volgestaan. Die gemeenskap het die vertoning, sowel as die akteurs, dansers en koor, se lof geprys. Die leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt en gesorg vir ’n hoë kwaliteit opvoering en besondere dekor, klank en beligting.

Erries is dankbaar dat hierdie skouspelagtige Grease the Musical produksie op tuisbodem aangebied kon word.

Die volgende rolspelers word bedank vir hul bydraes tydens die Grease The Musical:

  • Erna Schoeman (Beskermheer),
  • Adele Grey (Choreografie),
  • Phila Dladla (Koor, Vokale regie en soliste),
  • Theunie Heinz (Projekleier),
  • Bernard Owen Jacobs (Regie),
  • Talitha van Buren (Verhoogbestuur),
  • Heibre Botha (Dekor en rekwisiete),
  • Annaliza Mentz (Kostuums en grimering),
  • Carin van der Merwe (Voorportaal en uitstalling),
  • Leonora Jacobs (Gala-funksie),
  • Allison van der Walt (Eregaste en geskenke),
  • Mariaan Rust (Ontwerp van die programme),
  • Johan Ferreira (Beligting),
  • Marthinus Prinsloo (Klank) en
  • Moses Zwane (Ouditorium se nutsman).

Dit vat vele hande om só ‘n projek aan te pak en Hoërskool Ermelo is dankbaar vir elkeen se betrokkenheid op welke gebied ook al.

Grease The Musical- Hoërskool Ermelo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal