ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem.
Die atlete het uitstekend gevaar:
- Aletha Kloppers (o.15) eindig eerste
- Manqobi Mabuza (o.15) eindig ook eerste
- Esmari Kloppers (o.17) behaal ’n tweede plek
Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari Kloppers, Werné Engelbrecht en Johandi Bezuidenhout, is ingesluit in die Mpumalanga-span wat op 7 September aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








