Nika Coertzen Hokkie Toernooi – Die eerste dogters hokkiespan van Truida Kestell het hulle uitstekend van hul taak gekwyt tydens die Nika Coertzen hokkie toernooi. Hulle het aan die Nika Coertzen Hokkie Toernooi oor die naweek van 2 tot 4 Augustus deelgeneem. Hulle word sewende aangewys uit sestien spanne.
Lunay Senekal word aangewys as die “top scorer”tyden die toernooi. Sy het sewe doele tydens die toernooi aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://truidakestell.co.za/home
Foto’s voorsien










