Skole krieket. Leerders van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie skole krieketspanne.
0.13 Seuns Lejweleputswa krieketspanne:
- Cyril Long
- Eduan Goss
- Rico Schoeman
- Pedri van der Merwe
- Ernst Fourie
- Adriaan du Toit
0.11 Seuns Lejweleputswa krieketspanne:
- Dean Louw
- Hanno van Jaarsveld
- Rupert van Zyl
- Johandré du Plessis.
Dogters Lejweleputswa krieketspanne:
- Bree Oliver
- Mia Best

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








