Biathlè National Championships. WJ Kruger en Simoné Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Biathlè National Championships in Oos Londen deelgeneem.
Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ het ‘n goue medalje verwerf as nommer 1 vir die o.19 seunsgroep.
WJ en Simoné het ook albei gekwalifiseer vir die Wêreldkampioenskappe wat later vanjaar in Egipte plaasvind .
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.voortrekker.co.za/









