)

Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting presteer

Despatch Kunstefees – Leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Despatch Kunstefees deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en met hande vol sertifikate huistoe gegaan.

Om voor ‘n gehoor te sing of te praat, knaag gewoonlik aan die senuwees, maar die leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt.

Die volgende sertifikate is behaal: 16 Diplomas, 43 Goud, 15 Silver en 4 Brons.

Despatch Kunstefees - Laerskool Stulting presteer
Despatch Kunstefees - Laerskool Stulting presteer
Despatch Kunstefees - Laerskool Stulting presteer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal