ESKOM Expo. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel en JD Roux, het puik presteer tydens die ESKOM Expo.
Jaco verwerf goud vir sy projek. Hy is ook die kategoriewenner van ‘Computer Science and Software development’. Hy is weer op die kortlys om na die ISF te gaan.
JD het brons verwerf vir sy ESKOM Ekspo projek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









