Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, Cronjé Meintjies en Christiaan Kotzé het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd.
- Cronjé Meintjies behaal A++ met Klavierduet
- Suzaan Kritzinger behaal A++ met Klavierduet
- Suzaan Kritzinger behaal A++ met Klaviersolo
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









