Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe. Danli Van Tonder, o.9 atleet van Hoërskool Reitz het tydens die Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe ‘n eeste plek behaal. Sy het daarmee ‘n goue medalje ontvang!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








