Nasionale Netbalkampioenskappe. Foto: Oranje o.17A netbalspan-8ste in Suid-Afrika
Drie netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje (o.17A, o.16A en o.14A) het die naweek almal 8ste op die Nasionale netbalkampioenskappe geëindig. Dit beteken dat vier OMS-spanne vir die eerste keer ooit onder die top 8 in Suid-Afrika tel.
Die o.19A’s was verlede naweek tweede. Die o.15’s se nasionale toernooi vind eers in Augustus plaas.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










