Suid-Vrystaat Skole Hokkie. Die volgende spanne van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die vakansie Suid-Vrystaat Skole Hokkie verteenwoordig by verskeie Interprovinsiale Hokkie Toernooie en as volg presteer.
Die 0.13A span verower die silwer medalje.
- Anke Greyling
- Lika Linde
- Mandie Claassens
- Hiné Calitz
- Chloe Kok
- Mienje Momberg
O.12A span verower die silwer medalje
- Tatiana Oosthuizen
- Kaylin Hanekom
- Lily Schutte
- Gabby Forster
- Amy Dormehl
- Zukiswa Ncokazi
Die o.12B span eindig vierde in die toernooi.
- Emma Myburgh


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








