Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer.
Uitslae by Askham:
- Kids Quad klas: Joshua Beukes – 1ste plek
- Quad Beginner klas: JD Le Grange – 1ste Plek
- Junior 65cc/ 80cc klas: JD Le Grange1ste Plek en Ben Riley 2de Plek
- Begginner 85cc klas: Chase Hoffman 1ste Plek en Divan Heyns 2de Plek
- Pro 85cc klas: Marinus Hamman 1ste plek
- Bike Fun klas: Rudolph Greyling 1ste Plek
- 125cc Two stroke klas: Jan Prinsloo 3de Plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.oranje-noord.co.za/
Foto’s verskaf










