SA-skole skietspan. Hoërskool Ermelo leerder, Marla de Jager, is gekies as deel van die SA-skole skietspan se SANSSU-span om vanaf 29 Julie tot 10 Augustus na Engeland te toer. Die SANSSU-span gaan aan die Bisley skiet deelneem. Marla is skut nommer 15 vanuit die 21 skuts wat gekies is om aan die Bisley deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








