Naudies nuwe personeel. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom die nuwe personeel wat hierdie kwartaal by die Naudie-familie aansluit.
- Melandri Fourie (Betrokke by Graad 6)
- Antionette Kritzinger (Betrokke by Graad 4 en 5)
- Michelle Davel (Betrokke by Graad 2)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf










