Telkom National Netball Champs. Drie netbalspelers van Potchefstroom Gimnasium, Twayne Maartens (o.17), Christi-Mari Coetzee (o.18) en Ilané Moolman is, na die Telkom National Netball Champs, gekies as deel van die top 35 spelers wat vir die SA’s gekies is.
Slegs vyf spelers uit elke provinsie word gekies vir die SA’s. Die Gimmies is trots daarop dat drie van daardie vyf Gimmies is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









