NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom
Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte wedstryde
- Wesvalia teen Hoërskool Kempton Park – Verloor met 56 lopies
- Wesvalia teen Hoërskool Middelburg – Verloor met 12 lopies
Dag 2 – Wesvalia teen Hoërskool Heidelberg Volkskool
- Wesvalia wen met 3 paaltjies
- Beste kolwer Marneau Dreyer met 90 lopies
Dag 3 – Wesvalia teen Hoërskool Montana
- Wesvalia kolf eerste en teken 270 lopies aan. Wen met 92 lopies.
- Beste kolwer Marneau Dreyer met 90 lopies.
Dag 4 – Wesvalia teen Hoërskool Zwartkop
- Zwartkop golf eerste en teken 145 lopies aan.
- Wesvalia gaan telling verby met slegs 2 paaltjies plat en wen met 8 paaltjies.
- Beste kolwers Luan Vermeulen met 65 nie uit nie en Tumelo Makume met 56 nie uit nie.
- Marneau Dreyer het die meeste lopies vir die toernooi, 218, aangeteken.

Meer skolenuus: www.schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








