Griffons Cravenweek. Twee rugbyspelers van Welkom Gimnasium, Jayden Ault en Joshua Coertzen, is onderskeidelik as Kaptein en Onder-kaptein van die Griffons Cravenweek span aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto’s verskaf










